Nylstroom Diere Salon en Oppas Diens

Nylstroom Diere Salon en Oppas Diens
Rating (average): (0)
Rate this listing
Business Name: Nylstroom Diere Salon en Oppas Diens
Name: Carmen Posthumus
Languages: Afrikaans, English
Verified: Yes
Short Description: Ek het besluit om my passie vir diere te gebruik en ‘n besigheid oop te maak waar ek honde in eenvoudige snitte sny, en alle diere se naels knip, vlooi en luis behandeling asook was en droogblaas en uitkam salon het. Ek kyk ook na mense se troeteldiere by hul woning (In Nylstroom) of hulle kan hul diere kinders by my kom los waar ek hulle met baie speel, liefde en aandag bederf!
Experience: Dogs, Cats, Fish, Birds, Small Mammals, Lizards/Reptiles, Exotic Pets, Horses, Farm Animals
Long Business Description:

Sny van maklike eenvoudige style. Was & vlooi/luis behandeling, droogblaas asook naels knip en uitkam Salon. Diere Oppas Diens by jou huis (in Nylstroom) of by my huis met tonne liefdevolle speel en aandag. Goeie verwysings indien nodig. Sien uit om u en u diere-kind te ontmoet.

Mobile Number: 0835757713
Suburb: Nylstroom
City: Modimolle
Postal Code: 0510
Tariffs: Begin vanaf R30 per troeteldier. Hoe meer, hoe beter prys bv 2 honde vir ‘n gereëlde besoeker sal ongeveer R50 wees per dag. Dit hang af van die kliënt se behoeftes asook die tipe/aantal troeteldiere.
  • Nylstroom Diere Salon en Oppas Diens
  • Nylstroom Diere Salon en Oppas Diens
  • Nylstroom Diere Salon en Oppas Diens
  • Nylstroom Diere Salon en Oppas Diens

Ratings

There are no reviews yet.

Post your review

Directions to listing

Send Message to listing owner

Listing Title: Nylstroom Diere Salon en Oppas Diens