Wat is ‘n “Pet” sitter?

Wat’s ‘n “Pet” Sitter?

‘n Persoon wat,

  • Van troeteldiere hou en lief het.
  • ‘n Sagte hart het vir diere
  • Wat ouer as 13 jaar is
  • Wat addisionele inkomste wil maak
  • Wat sy of haar eie baas wil wees
  • Wat selfs ‘n toekoms daaruit wil maak en ‘n besigheid wil begin
  • Wat meer wil leer van “Pet Sitting”

Registreer nou op Petsapp.co.za en begin ‘n vervullende en aangename nuwe rigting.

Wat bied PetsApp?

  • ‘n Platvorm wat jou in kontak bring met mense wat jou dienste benodig
  • PetsApp bemark die dienste van “Pet” Sitters regdeur Suid Afrika
  • PetsApp gee advies en inligting om Pet Sitters by te staan
  • PetsApp gee Kode van Goeie Praktyk aan Pet Sitters
  • PetsApp skep geleentheid dat Pet Sitters ‘n inkomste kan verdien

Wat doen ‘n Pet Sitter?

Hang af van die dienste wat gelewer word. Die volgende kategorieë is gelys:

  • Neem diere in by jou huis – “Boarding”
  • Doen daaglikse besoeke aan eienaar se huis – Pet Feeding
  • Bly oor by die eienaar se huis – Overnight Home Care
  • Troeteldier versorging (was, sjampoo, haarsny) – Pet Grooming
  • Neem honde op uitstappies – Dog Walking

Lys van moontlike take

Indien die “pet”sitter daagliks die troeteldier eienaar se huis besoek, kan die tipiese take die volgende insluit:

  • Gee troeteldiere kos en vars water
  • Speel ‘n rukkie met die troeteldiere
  • Verwyder honde bollie of maak katsand skoon
  • Haal pos uit
  • Sit ligte aan/af
  • Maak tuin of plante nat
  • Dws die tipiese dinge wat die eienaar sou doen.

Stuur whatsapp foto van die troeteldier aan die eienaar om hulle gerus te stel dat alles wel is.